Versekering Advies | Verskaf deur
Certisure is ’n Gemagtigde FSP

Certisure is ’n Gemagtigde FSP

Die Certisure Groep

Wie ons is

Certisure Makelaars is 'n versekeringsmakelaar met 16 takke regoor die Noordwes, Vrystaat en Noord-Kaap. As 'n filiaal van Senwes, het Certisure ten doel om ons kliënte se welvaart te beskerm en waarde vir aandeelhouers te ontsluit deur middel van 'n uitgebreide taknetwerk, terwyl ons unieke en gediversifiseerde produkte en dienste bied aan landbou-, kommersiële- en persoonlike kliënte.

Strategiese Doelwit

Die effektiewe beskerming van die welvaart van ons kliënte deur 'n aanbod van unieke, gediversifiseerde produkte en dienste, asook die skep van waarde vir ons aandeelhouers deur die effektiewe bestuur van hulpbronne en die verskaffing van innoverende oplossings.

Versekeringstakke Makelaars

Wat ons bied

Die Certisure Groep (Certisure en UBS) is 'n versekeringsgroep wat spesialiseer in finansiële beplanning, bate-, gewas-, kredietlewens-, korporatiewe en lewensversekering, asook begrafnisdekking en mediese fondsplanne. Certisure en die verskillende maatskappye binne hierdie groep bied makelaars- en administratiewe dienste, sowel as finansiële beplanningsoplossings, wat voorsiening maak vir en die risikobehoeftes van kliënte aanspreek.

Produkte en Dienste
Betroubaarheid

Ons verstaan die belangrikheid van betroubare diens en die handhawing van 'n reputasie van betroubaarheid, wat dan ook die rede is waarom kliente telkens na ons toe terugkom. Ons is verbind daartoe om besigheid op 'n eerlike en etiese wyse te doen ten einde 'n vertrouensverhouding met ons kliente te bou.

Geloofwaardigheid

Ons gevestigde kliëntebasis is die bewys van ons verbintenis tot die vertroue van ons kliënte. Ons doen besigheid met gevestigde name in die bedryf en het toegang tot 'n wye reeks produkte. Ons bied die ondersteuning van 'n diensvennoot met 'n geloofwaardige reputasie.

Persoonlike Diens

Ons dienslewering en beskikbare produkreeks word geskoei op die individuele behoeftes van elke kliënt. Ons ag die instandhouding van ons kliëntebasis as baie belangrik en heg waarde aan die wederkerige lojaliteit en ondersteuning wat dit tot gevolg het.

Kundigheid

Ons spesialis werknemers werk hard om die beste moontlike diens te lewer aan ons landbou-, kommersiële en persoonlike kliënte. Ons het ervare spesialiste vir: korttermynversekering, oesversekering, finansiële beplanning, krediet-lewensversekering, mediese fondse en begrafnispolisse.

Handelsmerke

Produkte en Dienste

Bateversekering en Oesversekering

Met 16 takke regoor die Noordwes, Vrystaat en Noord-Kaap bied ons 'n verskeidenheid korttermynversekeringsoplossings aan boere, besighede en individue, insluitend gewasversekering (winter- en somergewasse).

Rentia Pieterse

Manager: Insurance

Reisversekering

Ons bied gemoedsrus wanneer jy reis.

Bernadette De Sousa

Manager Funeral & Medical Insurance

Mediese Versekering

Certisure Makelaars bied 'n verskeidenheid mediese fondse om van te kies en 'n oproepsentrum met toegewyde makelaars om aan al jou mediese versekeringsbehoeftes te voorsien.

Begrafnispolisse

Ons bied bekostigbare en doeltreffende begrafnisdekking vir jou, jou gesin en jou werknemers.

Bernadette De Sousa

Manager Funeral & Medical Insurance

Finansiële Beplanning

Ons spesialiste by Certisure Makelaars sal jou help met jou langtermynversekeringsbehoeftes, soos lewens- en ongeskiktheidsdekking, asook voor-aftreebeplanning, annuïteite, beleggings en testamente.

Chris Koch

Managing Executive: Certisure and Group Risk Management

Makelaars

Naam & VanTel Sel TakPosbeskrywingE-pos adres
Ananda van Niekerk 018 011 3621 078 421 4373Wolmaransstad Makelaar: Bate- & Oesversekering [email protected]
Andre Saaiman  068 671 6043 KlerksdorpMakelaar: Bate- & Oesversekering [email protected]
Awie Mynhardt 056 215 1845 082 417 6625 Kroonstad Makelaar: Bate- & Oesversekering [email protected]
Brian Beets 018 431 0689 073 432 0476 HartbeesfonteinMakelaar: Bate- & Oesversekering [email protected]
Braam de Klerk 054 337 6200 082 338 1276UpingtonMakelaar: Bate- & Oesversekering [email protected]
Celeste Burger  053 474 1511HartswaterMakelaar: Bate- & Oesversekering [email protected]
Chanel Marais 018 464 7694 062 071 6679 Klerksdorp
Makelaar: Bate- & Oesversekering [email protected]
Chantel Muller 051 853 1141

057 899 1851
064 751 6364 Bultfontein

Wesselsbron
Makelaar: Bate- & Oesversekering [email protected]
Elna Steenkamp 018 264 2823 081 590 7623 Ventersdorp Makelaar: Bate- & Oesversekering [email protected]
Elsie Swanepoel 056 515 2412 081 537 2815 Bothaville
Makelaar: Bate- & Oesversekering [email protected]
Eric Scriven 056 215 1845 082 780 7576 Kroonstad Makelaar: Bate- & Oesversekering [email protected]
Francois Fourie 082 888 6087 071 311 3295 Klerksdorp

Schweizer – Reneke
Makelaar: Bate- & Oesversekering [email protected]
Irene van Zyl053 474 1511082 221 4585 HartswaterMakelaar: Bate- & Oesversekering [email protected]
Lizette Lambrechts 027 341 8219 083 355 8155 Calvinia Makelaar: Bate- & Oesversekering [email protected]
Lizle Roodt 018 464 7580 066 347 4249KlerksdorpMakelaar: Bate- & Oesversekering [email protected]
Louisa Maritz 053 474 1511083 347 3244 HartswaterMakelaar: Bate- & Oesversekering [email protected]
Martie Harmse 051 411 0101 083 285 0842 BloemfonteinMakelaar: Bate- & Oesversekering [email protected]
Neels Dykman 018 464 7418 082 773 8717 Kroonstad Makelaar: Bate- & Oesversekering [email protected]
Nick Benade  067 403 6313BethlehemMakelaar: Bate- & Oesversekering [email protected]
Paul Els 058 852 3041 082 806 9371 Heilbron Makelaar: Bate- & Oesversekering [email protected]
Rika Stols 056 515 2181 083 745 4944 Bothaville Makelaar: Bate- & Oesversekering [email protected]
Naam & VanTel noSel noTakPosbeskrywing E-pos adres
Nico van den Heever018 464 7479082 783 8099Klerksdorp
Finansiële Adviseur[email protected]
Koos Roux056 215 1845082 807 6019Kroonstad
Finansiële Adviseur[email protected]
Heila Jooste 083 276 1199Klerksdorp
Finansiële Adviseur[email protected]
Johan Seegers 083 375 3681Klerksdorp
Finansiële Adviseur[email protected]
Andre Saaiman  068 671 6043Klerksdorp
Finansiële Adviseur[email protected]
Naam & VanTel noSel noTakPosbeskrywing E-pos adres
Lucille Rudman018 464 7379083 350 4068Klerksdorp
Makelaar: Mediesefondse[email protected]
Riana Rudolph018 464 7471079 213 5336Klerksdorp
Makelaar: Mediesefondse[email protected]
Marelize van Niekerk018 464 7835066 247 8611Klerksdorp
Makelaar: Mediesefondse[email protected]
Andre Saaiman068 671 6043068 671 6043Klerksdorp
Makelaar: Mediesefondse[email protected]
Naam & VanTel noSel noTakPosbeskrywing E-pos adres
Morne Zeelie067 969 1406067 969 1406KlerksdorpVerteenwoordiger: Begrafnisskemas [email protected]
Hoe kan ons help

Behoefte dat ons jou skakel?

Laat Certisure jou bystaan om jou welvaart te verseker en waarde te ontsluit.

  • Versekering
  • Polisse
  • Finansiële Beplanning
English