What we do

We Operate From Farm Gate to Mill Door

The group plays a key role in the agri-value chain in providing a seamless channel from farm to food processors where our purpose is to provide innovative and integrated solutions for our customers to enable them to do their business.

Die pad na 'n verbeterde môre

AgriRewards Plus

AgriRewards Plus is ʼn gemeenskapsgebaseerde program waar AgriRewards-lede outomaties tot hul spesifieke gemeenskappe bydra deur middel van sekere besigheid wat binne die Senwes Groep gedoen word.

Registeer vir AgriRewards Plus
Belangstellend oor verdere inligting?

Wat is AgriRewards Plus

Registrasie

AgriRewards-lede registreer hul boereverenigings vir hierdie ekstra voordeel op die Senwes-app of AgriRewards-webwerf met ‘n OneAgri-rekening.

Verdienstes

Die opgehoopte inkomste wat deur boereverenigings verdien is, sal twee keer per jaar op versoek aan die boerevereniging uitbetaal word; na 31 Oktober en na 30 April.

Belonings

Die Senwes-groep dra outomaties ʼn persentasie van sy wins tot geregistreerde boereverenigings van AgriRewards-lede by, gebaseer op die besigheid wat deur hierdie lede met deelnemende maatskappye in die Senwes Groep gedoen word. Hierdie kontantvoordeel word deur die Senwes Groep gefinansier en is ʼn addisionele voordeel bo en behalwe die huidige voordele wat aan AgriRewards-lede toegeken word. AgriRewards+ bied ʼn gestruktureerde manier om skenkings na gemeenskappe te kanaliseer, met die boerevereniging as die afvoerkanaal.AgriRewards+ kan pontensieel R 1,8 miljoen per jaar uitbetaal aan geregistreerde boereverenigings gebaseer op die besigheid wat deur hulle Agrirewards-lede gedoen is.

Begunstigdes

Boereverenigings kan dan, onderhewig aan sekere voorwaardes, besluit hoe hierdie inkomste in hul gemeenskappe spandeer moet word, byvoorbeeld by skole, ouetehuise, kerke en fasiliteite soos gemeenskapsgebaseerde sekuriteit.

Hoe werk dit?

Skep n sterker toekoms

Join Us in Community Growth

Elevate rewards into community impact with AgriRewards+. Contribute as you earn, shaping a better tomorrow

English