Op die dag gaan daar praktiese demonstrasies, verskeie uitstallings en 'n spitbraai wees. Alle fondse is ten bate van die Jongboerkomitees van Agri NW en Vrystaat Landbou. Kostes beloop R100 per persoon.
LAAI BROSJURE AF |
Staan 'n kans om een van die ongelooflike pryse te wen deur die Senwes Toekomsfokus by te woon op 5 September te Nampo Park, die inskrywingspaspoort te koop en dit deur al die betrokke uitstallers op die dag te laat stempel. Hierdie gestempelde paspoorte word dan saam in die kompetisieboks gevoeg waarna daar drie gelukkige wenners op die dag getrek word.
RSVP asseblief voor 30 Augustus by een van die volgende persone: