Untitled Document Untitled Document
SAFEX & Shares Data Loading....
Untitled Document
Untitled Document
Untitled Document
Untitled Document
Untitled Document
Untitled Document

Nuutste artikels

 

Senwes publiseer op 'n gereelde basis nuwe artikels op die webblad. Hierdie artikels bestaan uit persverklarings, nuus artikels, inligtingstukke en/of aankondigings. Die nuutste 3 artikels word hieronder ten toon gestel. Vir 'n volledige lys van al die artikels, besoek die artikelblad



Aartappelbedryf betaal duur vir goedkoop skyfies

Die storting van gevriesde aartappelprodukte uit Europese lande soos Nederland en België het ʼn nadelige impak op die plaaslike aartappelbedryf.

Read More

SA kry dalk binnekort eie digitale geldeenheid

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het ʼn studie van stapel gestuur om te bepaal of dit lewensvatbaar, toepaslik en wenslik sal wees om ʼn digitale geldeenheid te skep wat in die kleinhandel aanvullend tot kontant kan dien.

Read More

Stygende insetkostes lei tot moeiliker produksiejaar – Francois Strydom

Dit kan produsente vanjaar tot 17,7% per hektaar meer kos om mielies te plant, terwyl die insetkoste vir sonneblomme 18,4% hoër is en die van sojabone 13,5% hoër kan wees.

Read More


Senwes Webblad Afdelings

 

Hierdie is 'n maklike en verstaanbare oorsig van wat ons korporatiewe webblad bied. Skakel gerus enige van ons afdelings of gesamentlike ondernemings vir persoonlike bystand. Gebruik alternatiewelik die soek opsie vinnig inligting te bekom.



Toepassings

MySenwes, OneAgri en die Senwes Grainlink-, Scenario- en Nasie in Gesprek-toepassings

Lees Meer

Nuus & Media

Lees die nuutste artikels en persverklarings en meer oor die publikasies wat Senwes uitgee.

Lees Meer

Produkte & Dienste

Die Senwes Groep bied 'n wye reeks produkte en dienste vir produsent en klant.

Lees Meer

Beleggers

Inligting aangaande aandele en korporatiewe verslae van Senwes en Senwesbel.

Lees Meer

Loopbane

Meer oor hoe dit by Senwes is, die program vir gegradueerdes en vakante poste.

Lees Meer

Oor Senwes

Meer oor Senwes, die bestuur, korporatiewe beheer en volhoubaarheid.

Lees Meer

Direkte Skakels