~/escenario-e-nuusbrief


eScenario
 
 

 

Dit is ‘n elektroniese nuusbrief wat inligting weergee oor aktuele

 bedryfsake in Senwes en die landbou-omgewing.

 
 
Senwes Groep verbeter op toonaangewende aantekenproses
 
Moeg om ‘n magdom gebruikersname en wagwoorde te onthou? Wat van een identiteit wat jy op al die verskillende platforms kan gebruik? OneAgri is die antwoord!
 
 
Lees Meer
 
 
 
 
Produsente en Landbouers ontvang die hoogste eer in landbou
 
Landbouskrywers SA het erkennings van uitstaande prestasies aan kommersiële produsente, nuwe inskrywings in kommersiële landbou en landboukundiges gegee gedurende die toekennings-plegtigheid wat op Vrydag, 11 November 2016 naby Pretoria gehou is.
 
 
Lees Meer
 
 
 
 
 
AgriRewards beloon jou as lojale graanklant
 
Die Senwes AgriRewards groei daagliks met al hoe meer produsente wat vir dié uitgestelde bonusskema registreer. AgriRewards bied aan alle klante van Senwes Grainlink die geleentheid om goeie uitgestelde bonusse te verdien en die voordeel daarvan te kan benut. Op die manier beloon Senwes sy lojale klante. Om vir AgriRewards in aanmerking te kom, registreer nou by www.agrirewards.co.za.
 
 
Lees Meer
 
 
 
 
WEN GROOT met Senwes Equipment en John Deere. Ons stel die drie wenners bekend!
 
Ons stel die drie wenners bekend! Gedurende 2016 was die drieledige Senwes Equipment en John Deere kompetisie vol opwinding.
 
 
Lees Meer
 
 
 
 
 
In die volgende Senwes Scenario
 
Ons delf so bietjie dieper oor ‘n paar interessanthede oor reën en reëndruppels en het ook ‘n paar treffende aanhalings oor die reën en vloede en biddae vir reën wat landswyd plaasgevind het, asook ‘n spotprent van Peter Mascher oor hoe ‘n produsent voel oor reën. Dan reën dit figuurlik John Deeres op Agrivan Boerdery met heelwerktuigbemarker op Hoopstad, Kwek Dietrichsen, wat 33 van die 39 John Deeres aan hulle verkoop het.
 
 
Lees Meer
 
 
 
 
Agbiz/IDC Agribusiness Confidence Index declines marginally in Q4, 2016
 
The Agbiz/IDC Agribusiness Confidence Index declined by 5 index points in the fourth quarter of this year to 55 Index points. Worth noting, however, is that an index above 50 indicates expansion in the South African agribusiness activity. Therefore a 55 Index point suggests that agribusinesses are still holding a relatively optimistic view regarding business conditions in the country.
 
 
Read More
 
 
 
 
New drought product performance
 
A quick first year performance review of the new insurance product, Vegetation Revenue Cover, launched by Swiss Re Corporate Solutions Advisors South Africa (Pty) Ltd in partnership with Guardrisk Ltd last year this time.
 
 
Read More
 
 
 
 
Langafstand-kaliberkeuse
 
Hierdie onderwerp is een wat sekerlik al die meeste bespreek is en die minste antwoorde opgelewer het. Kaliberkeuse is so ‘n wye onderwerp dat ‘n antwoord langer vat as net een aand se gesels om die braaivleisvuur. Dit word telkemale herkou en bespreek en teen die einde van ‘n jagnaweek is daar nog steeds nie ‘n finale antwoord nie.
 
 
Lees Meer
 
 
 
 
 
Agri SA to consult widely with agricultural sector regarding the proposed National Minimum Wage
 
“Agri SA considers the labour force in the agricultural sector of critical importance” says Neil Hamman, chairperson of Agri SA's labour policy committee. He responded in reaction to the Deputy President’s announcement of the quantum of a national minimum wage (NMW) applicable on all sectors of the economy.
 
 
Read More
 
 
 
 
eScenario
 
 
 
 


eScenario is 'n elektroniese nuusbrief wat deur Senwes Korporatiewe

 Bemarking geskep word, tweemaandeliks per e-pos versprei word.

 

Redaksie

Redakteur: Johan Le Grange 018 464 7521 / 076 142 4640 /

jj.legrange@senwes.co.za

Hoofredakteur: Marlon Abrahams 018 464 7349 / 076 412 9717 /

marlon.abrahams@senwes.co.za



Facebook   Twitter   YouTube  



SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | E-mail: info@senwes.co.za
Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402
Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste
kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za