.............................................................................................................................................................................

Wat is eScenario?

Dit is ‘n elektroniese nuusbrief wat inligting weergee oor aktuele bedryfsake in Senwes en die landbou-omgewing.

In die November-uitgawe

Featured Article

Wat van elektroniese rekeninge?

Posdienste in Suid-Afrika word steeds geraak deur die voortslepende staking. Hoewel daar sprake van onderhandelings tussen bestuur van die South African Post Office (Sapo) en die Communication Workers Union (CMU) is, is daar nog nie sekerheid oor wanneer die reeds vier-maand-lange staking sal eindig nie. 

Article 2

New Executive Director joins the board

A corporate heavyweight with a career spanning 10 years with Senwes has been appointed by the Senwes Board of Directors as one of the company’s executive directors. “Joe Maswanganyi, was appointed effective from 1 October 2014 as Executive Director: Strategy, Sustainability and Corporate Services. 

Lees Meer
Article 2

Argentina Agri-business tours calling on SA producers to visit

Senwes played host to Miguel Bentivenga, an Argentinean Agri-business tour operator who visited our country in November.Miguel heads up the Agri-business Tours division of Coovaeco Turismo, a well-established tourism company in Argentina. 

Lees Meer
Article 2

Toekenning vir hoë gehalte advertensie

Senwes het ‘n toekenning vir die advertensie waarin hulle die maatskappy se halfjaar-finansiële resultate bekendmaak, gekry.Die advertensie het ‘n tweede plek in die kategorie geïntegreerdheid by die SAKE- USB Financial Reporting Awards Ceremony 2014 verower. 

Lees Meer
Article 3

Remember your chair or blanket for Carols by Candlelight

Come sing along with Elvis Blue, Nianell, Kurt Darren, Adam, and Johrné van Huyssteen when OFM celebrates Christmas and gives back to the community at the Carols by Candlelight live concerts in November and December.

Lees Meer

Article 4

Die Senwes-aandele het in September en Oktober so verhandel

Senwes-aandele het vanaf 1 tot 30 September 2014 op vlakke tussen R10.35 en R11.00 verhandel, met ‘n gemiddelde prys van R10.71 per aandeel wat gerealiseer het. In die tydperk van 1 tot 31 Oktober het die aandele tussen R10.50 en R11.00 verhandel, met ‘n gemiddelde prys van R10.82 per aandeel wat behaal is.

Lees Meer
Article 5

In die Desember-uitgawe van Scenario

Die Desember-uitgawe het heelwat nuus oor wat Senwes doen en hoe die maatskappy en sy vennote elke dag nader aan hul 2020-visie beweeg.  Hier kan ook gesien word waar Senwes oral sy gewig ingooi om te wys: Senwes is meer as landbou...

Lees Meer



eScenario is 'n elektroniese nuusbrief wat deur Senwes Korporatiewe Bemarking geskep word, tweemaandeliks per e-pos versprei word en is ook beskikbaar op die Senwes webtuiste.


Redaksie

Redakteur: Johan Le Grange 018 464 7521 / 076 142 4640 / jj.legrange@senwes.co.za

Hoofredakteur: Marlon Abrahams 018 464 7349 / 076 412 9717 / marlon.abrahams@senwes.co.za

 



Facebook   Twitter   YouTube  



 




SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | info@senwes.co.za

Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402

Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za