Wat is eScenario?

Dit is ‘n elektroniese nuusbrief wat inligting weergee oor aktuele bedryfsake in Senwes en die landbou-omgewing.

Julie 2015

Featured Article

Beter begrip van die genetika van bloubosluisweerstand teen dipmiddels

Weerstand wat bosluise teen dipmiddels opbou, geskied, in eenvoudige terme, min of meer op die volgende manier...


Article 2

Slaan af vir plaasveiligheid

Die twee bekende landboumaatskappye, NWK en Senwes, span vanjaar kragte saam in belang van plaasveiligheid. Dié maatskappye is die hoofborge vir 'n gholfdag wat op 3 September 2015 by die Val De Grace gholfbaan in Parys aangebied word ten bate van die Agri Securitas Trustfonds.

Lees Meer
Article 2

PIN-stelsel in September

Kliënte sal voortaan van `n PIN-kode gebruik maak tydens rekeningaankope by enige Hinterland-tak. Die proses skop in September by al ons Hinterland takke af en breedvoerige kommunikasie oor hoe om te registreer en jou PIN te bestuur sal nader aan die tyd volg.

Lees Meer
Article 2

The Robots have arrived

Senwes Grainlink’s broker services have created a new report for their customers called Tradebot. It’s a unique automated system which keeps the client up to date with daily buying and selling signals, mathematical calculations and conditions.

Lees Meer
Article 3

Misdaad skaad ontwikkeling

"Misplaaste eiegeregtigheid, gierigheid asook 'n gebrek aan respek vir lewe en eiendom, is simptome van die morele verval wat Suid-Afrika as ontwikkelende ekonomie en demokrasie tans beleef en groot skade berokken..." sê Johannes Möller, president van Agri SA.

Lees Meer

 

Article 4

Senwes en Senwesbel se aandeelverhandeling vir Mei en Junie

Senwes aandele het vanaf 1 Mei 2015 tot 31 Mei 2015 tussen R10.40 en R11.50 per aandeel verhandel, met ‘n gemiddelde prys van R10.41 per aandeel wat behaal is.

Lees Meer
Article 5

In the next Senwes Scenario

Don’t miss the next edition of Senwes Scenario which will be on its way to your mail box in August. This edition introduces a new regular feature which turns the spotlight on the Senwes branches, silos and producer activities in a particular area. We kick-off with the Hartswater area with a producer profile and a report on the Senwes branch there.

Lees Meer



eScenario is 'n elektroniese nuusbrief wat deur Senwes Korporatiewe Bemarking geskep word, tweemaandeliks per e-pos versprei word en is ook beskikbaar op die Senwes webtuiste.


Redaksie

Redakteur: Johan Le Grange 018 464 7521 / 076 142 4640 / jj.legrange@senwes.co.za

Hoofredakteur: Marlon Abrahams 018 464 7349 / 076 412 9717 / marlon.abrahams@senwes.co.za

 



Facebook   Twitter   YouTube  



 




SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | info@senwes.co.za

Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402

Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za