Uurlikse reën- infra rooi- spesiaal
deur Eumetsat ontwikkel
Hierdie foto staan ook bekend as MPE- multisensor precipitation estimate.
Dit dui die verwagte intensiteit van
reën aan. Blou kleure dui op ‘n baie skraal
kans- geel en rooi dui op groot
storms en moontlik hael.
Opdaterings: Elke 30 minute
Fotos voorsien deur:
Kobus Botha Weather
Copyright© Eumetsat 2010