Afrika met omliggende see-areas-
infra rooi- swartwolk mode
Hierdie foto
is baie geskik om die noordelike
deel bo Suider Afrika asook die
omliggende
see-areas te bestudeer wat almal ‘n invloed
op die weer van Suider Afrika mag hê.
Naderenede tropiese weer(vanaf die noorde)
asook kouefronte(vanaf die suide) se
bewegings kan maklik gemonitor word.
Opdaterings: 02:00, 05:00, 08:00, 11:00,
14:00, 17:00 en 20:00
View normal image
View large image