Grainlink Bemarking

Sedert die deregulering van landbou in die negentigerjare, is Senwes aktief betrokke in graanbemarking. Graanbemarking het homself onderskei deur die eerste instansie te wees wat opeenvolgende sonneblomkontrakte in die vryemarkstelsel kon fasiliteer.

Senwes is ook die eerste landbou-instelling wat ʼn setel op die Suid-Afrikaanse Termynbeurs (SAFEX) gekoop het.

Graanbemarking lewer ʼn verskeidenheid dienste aan ʼn diverse klantebasis – wat onder meer graanprodusente, meulenaars, veevoervervaardigers, plaaslik- en internasionale handelaars, en finansiële en statutêre instellings insluit.

Graanbemarking is terdeë daarvan bewus dat die bemarkingsomgewing voortdurend verander en dat aanpassings en uitbreidings deurlopend gemaak moet word om die beste moontlike diens aan ons klante te bied.


Navrae: Assistent Hoofbestuurder Graanbemarking
Christo Booyens
Tel:     +27 18 464 7330
Sel:     +27 83 305 8708
Faks:  +27 86 505 3865
E-pos: christo.booyens@senwes.co.za


Indien u enige vrae of kommentaar oor hierdie bladsy het, stuur 'n e-pos na grainlink@senwes.co.za
 
Voorwaardes en Kondisies  | Kopiereg  | Privaatheid  |                                                                                                                                                                                                    Terug na bo




SENWES BEPERK Registrasie nommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp   ---  Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800
   |   Faks: +27 18 462-4873    |   Tolvry: 080 941 4011    |    info@senwes.co.za

Krediet verskaffer - Ref number: NCRCP 2402

Enige vrae of komentaar aangaande die webtuiste kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za