Skip Navigation LinksProdukte & Dienste > Grainlink
 



Grainlink

Die Marktoegangsafdeling bestuur sy besigheid in die graanverskaffingsindustrie deur graan verkryging, hantering en opberging, bemarking en logistiek. Daar word gefokus op kliënte verhoudings, mark analises, nuwe besigheid, makelaarsdienste, en spesialiteitsprodukte.

Die algehele strategiese rigting van die afdeling is gebaseer op:

• Die beskerming van die huidige markaandeel (Senwes area) met ‘n spesifieke fokus om mark toegang aan graan produsente en graan verwerkers te bied.

• Die uitbreiding van markaandeel in die Suid-Afrikaanse nasionale graanmark.

• Die uitbreiding van betrokkenheid in die Sub-Sahara graan mark.

• Ontwikkeling van die vermoë om waarde van internasionale handel te ontsluit.

• Diversifikasie binne die waardeketting (plaashek tot meul deur).

• Mark leierskap met betrekking tot diensvlakke en produkte.

Navrae: Hoofbestuurder Grainlink
Pieter Esterhuysen
Tel:      +27 18 464 7442
Sel:      +27 83 408 4718
Faks:   +27 86 528 0688
E-pos: pieter.esterhuysen@senwes.co.za 


Indien u enige vrae of kommentaar oor hierdie bladsy het, stuur 'n e-pos na grainlink@senwes.co.za
 
Voorwaardes en Kondisies  | Kopiereg  | Privaatheid  |                                                                                                                                                                                                    Terug na bo




SENWES BEPERK Registrasie nommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp   ---  Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800
   |   Faks: +27 18 462-4873    |   Tolvry: 080 941 4011    |    info@senwes.co.za

Krediet verskaffer - Ref number: NCRCP 2402

Enige vrae of komentaar aangaande die webtuiste kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za