Indien jy enige gebeurtenis by die kalender wil voeg, kontak gerus vir
JanDirk.Engelbrecht
by (018) 464-7236 of
JanDirk.Engelbrecht@senwes.co.za.
Sluit asseblief die volgende details by jou versoek in: naam van
gebeurtenis, datum, begin en end tyd, ān kort beskrywing en ān kontakpersoon
indien meer inligting verlang word (met e-pos adres en telefoonnommer).