 | JAPIE GROBLER
Voorsitter
BJuris, LLB
Ex officio toegang tot alle Raadskomitees
Voorsitter van die Nominasiekomitee
Direksielid sedert April 1997 |
| | |
 | DANIE MINNAAR Ondervoorsitter
BCom
Voorsitter van die Vergoedingskomitee;
Lid van die Ouditkomitee; Lid van die Nominasiekomitee;
Lid van die Sosiale en Etiese komitee; Lid van die Beleggingskomitee
Direksielid sedert September 1999 |
| | |
 | JOHAN ALBERTS SSAF, BCom (Ekon), STR, GR (SA)
Direksielid sedert Januarie 2001 |
| | |
 | ZARINA BASSA
B.Rek. GR (SA)
Lid van die Ouditkomitee
Lid van die Sosiale- en Etiese Komitee
Direksielid sedert Junie 2011 |
| | |
 | STEVE BOOYSEN BCompt (Hons), DCom, GR (SA)
Voorsitter van die Ouditkomitee
Lid van die Sosiale en Etiese komitee
Lid van die Beleggingskomitee
Direksielid sedert Oktober 2010 |
| | |
 | JAMES BOTHA BLC.LLB en Dip (Tax)
Senior Regsadviseur: NWU
Lid van die Vergoedingskomitee en Nominasiekomitee
Lid van die Ouditkomitee
Lid van die Sosiale en Etiese komitee
Direksielid sedert Oktober 2009 |
| | |
 | JANNIE ELS Landboudiploma
Lid van die Risiko- en Volhoubaarheidskomitee
Direksielid sedert Oktober 2000 |
| | |
 | MONWABISI PETER FANDESO B.Sc(Hon) Meganiese Ingenieurswese, MBA
Lid van die Risiko- en Volhoubaarheidskomitee
Direksielid sedert Maart 2012 |
| | |
 | DRIES KRUGER BCompt (Hons), GR (SA), Professionele Waardeerder
Voorsitter van die Sosiale en Etiese komitee
Lid van die Ouditkomitee
Lid van die Risiko- en Volhoubaarheidskomitee
Direksielid sedert Oktober 2007 |
| | |
 | NICO LIEBENBERG BCom (Hons), MVL
Voorsitter van die Risiko- en Volhoubaarheidskomitee
Lid van die Vergoedingskomitee
Direksielid sedert Augustus 2008 |
| | |
 | JACO MINNAAR
B.Ing. Landbou (UP) 1998
Lid van die Risiko- en Volhoubaarheidskomitee
Direksielid sedert Augustus 2011 |