|
Senwes het aangekondig dat die Royal Bafokeng Agri Investments (Edms) Bpk, ʼn volfiliaal van die Royal Bafokeng Holdings (Edms.) Bpk, op 1 Julie 2011 ‘n ooreenkoms aangegaan het met Senwesbel Bpk., ingevolge waarvan dit sy 17% aandeelhouding in Senwes, wat dit vyf jaar gelede verkry het as deel van die swart bemagtigingskonsortium, verkoop het.
|