MySenwes - Hulp

Om te registreer vir MySenwes, klik op die skakel https://www.senwes.co.za/af-ZA/MySenwes/Registration
 
Om 'n pdf weergawe van die MySenwes registrasie handleiding te lees, klik op die link Hoe om te registreer vir die MySenwes

MySenwes bied jou die volgende: 

  1. Maklike toegang tot jou Senwes rekeningstate en fakture
  2. Graanvoorraad-inligting
  3. Graan vastepryskontrakte
  4. Produsentevoorraad
  5. Termynlenings
  6. My Files (Landboudienste-dokumente van toepassing op jou)
  7. Voorraad op hande (n Lys van produkte in voorraad (sien beskikbare produkte volgens onderskeie kategorieë by jou naaste Senwes Village-takke.)
  8. Landbou-hulpmiddels (Senwes Landboudienste het verskeie nutsmodelle ontwikkel om produsente by te staan in terme van besluitneming op die plaas en om waarde tot hul dienspakket toe te voeg.)
  9. Pasgemaakte webblad-ervaring en gebruikersvriendelik.
  10. Jy sal deel in alle opwindende toekomstige ontwikkelings.

Algemene vrae en antwoorde:

Ek het my wagwoord vergeet, wat moet ek doen om 'n nuwe wagwoord te kry?
  • Klik hier vir die handleiding of klik hier om na die herstel bladsy te gaan of skakel die MySenwes Hulplyn hieronder.
Hoe verander ek my huidige wagwoord?
  • Klik hier vir die handleiding of skakel die MySenwes Hulplyn hieronder.
Indien ek by 'n skakel ingaan en ek kry die volgende boodskap "You do not have permission to view this page", wat moet ek doen?
  • Klik hier vir die handleiding wat stap vir stap verduidelik.
Wat moet ek doen om my fakture in die regte formaat te kry vir Simfini of Pastel?
  • Klik hier vir die handleiding of skakel die MySenwes Hulplyn hieronder.
Ek wil graag Firefox aflaai, wat moet ek doen?
  • Klik hier vir die webwerf om Firefox af te laai.


Indien jy enige probleme of navrae het, kontak asseblief die MySenwes Hulplyn by 018 464 7173 of stuur 'n e-pos aan: MySenwes@senwes.co.za.



Facebook   Twitter   YouTube  



SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | E-mail: info@senwes.co.za
Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402
Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste
kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za