~/escenario-e-nuusbrief


eScenario
 
 

 

Dit is ‘n elektroniese nuusbrief wat inligting weergee oor aktuele

 bedryfsake in Senwes en die landbou-omgewing.

 
 
Tussentydse Resultate met Francois Strydom
 
Daar is twee dinge ter sprake. “Moet nie die realiteit toedraai in mooi papier nie. As jy in besigheid is, kyk jy die realiteit vierkantig in die oë.” Tweedens is die houding waarmee jy jou die besigheid bedryf, ongeag die omstandighede, absoluut krities. Dit is belangrik om te onthou: “Slegte goed gaan gebeur. Dan moet jy dit reg hanteer.”
 
 
Lees Meer
 
 
 
 
Senwes weereens betrokke by Ottosdal Draf en Trap
 
Vanjaar is Senwes soos in die verlede weereens betrokke by die immergewilde Ottosdal Draf en Trap wat vanjaar op 30 Januarie 2016 by die Noordwes dorpie plaasvind. Die wedloop spog ook met die feit dat dit die enigste nagmarathon in Suid-Afrika is waar die pad die hele roete met lampies verlig word.
 
 
Lees Meer
 
 
 
 
 
Senwes Scenario nou ook in volledige Engelse weergawe beskikbaar
 
In lyn met internasionale tendense en om die Senwes familie uit te brei sal ʼn Engelse weergawe, sowel as die huidige weergawe van Senwes Scenario aanlyn beskikbaar wees by Scenario se nuwe webwerf wat binnekort lewendig sal wees.
 
 
Lees Meer
 
 
 
 
Essential tips to overcome the impact of drought
 
Dawie Maree, Head of Information and Marketing at FNB Business Agriculture, says in the past few years the farming industry has certainly dealt with a multitude of challenges, ranging from land reform, currency fluctuations, changing legislation, labour and wage issues, as well as livestock and fruit diseases, amongst others.
 
 
Read More
 
 
 
 
 
Senwes and Hinterland collect water for drought stricken areas
 
Due to the worst drought since the 1980s currently being experienced in South Africa, many farming communities are experiencing water shortages and some towns have even run out of drinking water. As a result Senwes and Hinterland have kick-started campaigns to collect drinking water to areas that are affected by the drought.
 
 
Read More
 
 
 
 
Senwes Scenario spog van middel Februarie af met nuwe webwerf en applikasie
 
Die populêre produsent-gerigte tydskrif, Senwes Scenario, is op die drumpel van groot dinge. Met ʼn splinternuwe webwerf wat talle leesstof sal huisves kan lesers gemaklik die tydskrif aanlyn bestudeer en op hoogte bly van die vernaamste gebeure in die landbousektor.
 
 
Lees Meer
 
 
 
 
Senwes belê in Ventersdorp skoliere
 
Senwes Grondtegnoloog, Almero Olwagen, het die Ventersdorp Gekombineerde Skool hierdie week besoek en het tyd met landbou leerlinge spandeer om hulle te onderrig in verskillende grondlae en die impak wat dit op verbouing, waterbehoud en produksie het.
 
 
Lees Meer
 
 
 
 
Beesvleis is terug: Johannesburgse Effektebeurs stel Beesvleis Karkas Termynkontrak bekend
 
Die Johannesburgse Effektebeurs is trots om hulle Beesvleis Karkas Termynkontrak te herloods, wat ʼn kontant vereffende beesvleiskontrak aan die Suid-Afrikaanse mark beskikbaar stel. Nou kan produsente, voerkrale, slagpale en grootmaat vleishandelaars termynkontrakte en opsie-instrumente gebruik om prysrisiko’s voortydig te bestuur.
 
 
Lees Meer
 
 
 

Be on the look out for the following events:

Mighty Men's Conference North West:

19-21 February 2016 (Inyala Game Lodge)

Senwes Scenario Website Launch:

18 February 2016

Hinterland's Boerpot Promotion:

Valid from 5 February to 19 February 2016
View the specials

Agri SA DroogteRampFonds:

Besoek www.droogterampfonds.co.za en maak 'n verskil. Ondersteun boere in nood.

 
   
 

eScenario
 
 
 


eScenario is 'n elektroniese nuusbrief wat deur Senwes Korporatiewe

 Bemarking geskep word, tweemaandeliks per e-pos versprei word.

 

Redaksie

Redakteur: Johan Le Grange 018 464 7521 / 076 142 4640 /

jj.legrange@senwes.co.za

Hoofredakteur: Marlon Abrahams 018 464 7349 / 076 412 9717 /

marlon.abrahams@senwes.co.za



Facebook   Twitter   YouTube  



SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | E-mail: info@senwes.co.za
Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402
Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste
kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za