Senwes bied 'n verskeidenheid digitale oplossings vir gebruikers wat ondermeer MySenwes, OneAgri, die Senwes Grainlink toepassing, die Senwes Scenario toepassing en Nasie in Gesprek se toepassing insluit. Ook het die Senwes Groep 'n lojaliteitsskema wat as AgriRewards bekend staan.
MySenwes
Kry rekeningstate, fakture en termynlenings, graaninligting, produktelyste en werkkaartfakture.
AgriRewards
'n Uitgestelde bonusskema waar Senwes jaarliks 'n groot gedeelte van sy wins aan klante allokeer.
OneAgri
Gebruik een identiteit oor verskeie agri platforms in die Senwes Groep.
Tenders
Tender om sekere werke of projekte vir die Senwes Groep te doen.
Grainlink Toepassing
JSE (SAFEX) kommoditeitspryse, indekspryse en veranderende weerpatrone.
Weer
Nuutste weer inligting
Nasie in Gesprek Toepassing
Nasie in Gesprek dien as 'n platform waar industrieleiers landbousake bespreek.
Lees Meer
Registreer nou
Besoek www.motla.co.za
Besoek www.falconequipment.co.za