Senwes is ‘n landbou-onderneming wat gefokus is op die verskaffing van produksie-insette aan hoofsaaklik graanprodusente, sowel as marktoegang vir landbouprodukte. Dit is strategies gekoppel met die verskaffing van waardetoevoegende dienste, wat onder andere finansiering, versekering en landbou-tegniese dienste insluit.
Finansiering
Senwes Credit bied produksielenings, maandrekeninge, kredietreëlings en huurkope.
Toerusting en Implemente
Senwes Equipment en JDI is ‘n gerekende landboutoerusting- en dienstevennote.
Landboudienste
Senwes Landboudienste fokus op waardetoevoeging vir produsente en nuwe boere.
Graanhantering & -bemarking
Senwes Grainlink spesialiseer in die verkryging, hantering en opberging van graan en oliesade.
Graanverhandeling
Senwes Grainlink verskaf graanbemarkings- en verhandelingsdienste aan die afnemer.
Vervoer van Graan
Grainovation bied vervoeroplossings vir beide die produsent en die afnemer van graan en oliesade.
Handelstakke
Hinterland en Suidwes verskaf insetmiddele vir ‘n wye verskeidenheid boerderypraktyke.
Versekering
Certisure is 'n versekeringsmaatskappy met talle spesialisareas waarby kliënte kan baat.
Kalk
Bastion verskaf hoë gehalte kalk vanuit vier myne in die Noordwes provinsie.
Groothandelaar
Prodist is 'n verspreider van ‘n verskeidenheid landbouprodukte en algemene ware.