Artikels

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/09/Agribel_zaps.jpg

Agribel Holdings | Denoteringskennisgewing

  • 20 September 2021
  • 1289

Aandeelhouers word hiermee in kennis gestel dat Agribel aansoek gedoen het by ZARX Eiendoms Beperk (“ZARX”) om die Maatskappy te denoteer (die "Denotering"). Die aansoek is op 20 September 2021 deur ZARX goedgekeur, onderworpe aan die nakoming van toepaslike wetlike en regulatoriese voorwaardes.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/09/Senwes_zaps.jpg

Senwes | Denoteringskennisgewing

  • 20 September 2021
  • 1465

Aandeelhouers word hiermee in kennis gestel dat Senwes aansoek gedoen het by ZARX Eiendoms Beperk (“ZARX”) om die Maatskappy te denoteer (die "Denotering").

Lees Meer