- 07 Januarie 2020
- Senwes
- 5668
Senwes Scenario het ’n draai by Corné Kruger, Senwes Hoof Finansiële Beampte, gaan maak oor wat die omdraaistrategie destyds, na die draai van die eeu, behels het, dit wat vooraf gebeur het, die impak daarvan en die lesse wat geleer is, sowel as hoe dit die pad vorentoe bepaal ’n paar dekades daarna, met 2020 en die toekoms om die draai.
Lees Meer
- 04 Desember 2019
- Agri SA
- 4267
Op 28 November 2019 het die Minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie, Lindiwe Sisulu, die langverwagte Nasionale Water en Sanitasie Meesterplan (NW&SMP) in Pretoria bekendgestel. Die NW&SMP skets die kort-, medium- en langtermyn strategie om watersekerheid vir alle Suid-Afrikaners te beskerm.
Lees Meer
- 25 November 2019
- Agri SA
- 2602
Agri SA het ernstige kommer oor die nasionale verbod op veeveilings as gevolg van die jongste voorvalle van bek- en klouseer (FMD) in Limpopo.
Lees Meer
- 01 November 2019
- Senwes
- 3106
Falcon Agricultural Equipment vorm vanaf vandag, 1 November 2019, deel van die Senwes groep van maatskappy se insetverskaffingsdiensaanbod.
Lees Meer
Projek staan al sterk sedert 2007. Wie sou kon raai dat ‘n klein gebaar by ‘n enkele kinderhuis in 2007 in Klerksdorp kon lei tot hierdie ongelooflike massiewe aksie waar Senwes personeel asook gesamentlike ondernemings, vennote en borge honderde harte van 10 instansies in die Matlosanadistrik en omliggende omgewing kan verbly met ‘n ware Kerservaring soos min, wat nogals in Oktobermaand aangebied word.
Lees Meer
Honderde produsente het op 29 Oktober op Nampo Park toegesak vir die immergewilde Senwes Toekomsfokus wat in samewerking met Agri NW, Vrystaat Landbou en Graan SA, met OFM as mediaborg, aangebied is.
Lees Meer
On Thursday, 24 October 2019 Senwes turned the spotlight to women’s cricket at the official press launch held at Senwes Park when Senwes CEO, Francois Strydom announced that the company has obtained the naming rights for the Senwes Dragons Women team.
Lees Meer
- 17 Julie 2019
- Senwes
- 4507
Senwes is trots om ‘n vennoot te wees tydens die 67 Minute Krieket vir Madiba wat op Vrydag, 19 Julie 2019 by die Laerskool Wolmaransstad sal plaasvind.
Lees Meer
- 05 Junie 2019
- Senwes
- 4904
Die Senwes Groep en die KLK Onafhanklike Raad verwys die Senwes Groep aandeelhouers en die KLK aandeelhouers onderskeidelik na die kennisgewing van 20 Mei 2019 rakende die Aanbod van die Senwes Groep aan KLK Aandeelhouers (“die Aanbod’) en bevestig hiermee dat die Aanbod afgehandel is en geïmplementeer word ingevolge die bepalings daarvan.
Lees Meer
“Vrystaat Landbou (VL) spreek ernstige kommer uit oor die uitbreek van miltsiekte in Lesotho. Dit kan katastrofiese gevolge vir die vleisbedryf in die provinsie inhou.” Só sê Francois Wilken, President van VL, nadat ’n uitbreking van dié siekte naby Maseru in Lesotho bevestig is.
Lees Meer