Meer oor die
Senwes Scenario Toepassing

 

WAT BEHELS DIE SENWES SCENARIO TOEPASSING?

Nuus en inligting op hulle beste. Die Scenario Magazine toepassing is een van die baanbrekers in die mark omdat lesers nou die opsie het om tussen ‘n volledige Engelse of volledige Afrikaanse weergawe te kies. Jy kan ook deur ons nuutste tydskrifte blaai, die argiewe bestudeer, inteken vir die gedrukte kopie en vir die Scenario nuusbrief. Scenario lesers kan op hoogte bly van al die belangrike datums op die agri kalender en selfs inskrywings via die app direk na hul foon se dagboek stoor.

Scenario webblad  |