Raad vir klante | ‘n Trotste inisiatief van Senwes

 

Senwes gee raad aan klante oor hoe om die COVID-19 pandemie te hanteer. In hierdie opnames praat Theo Vorster oor ‘n paar knelpunte soos die impak van die COVID-19 pandemie en verduidelik verskillende aspekte wat elke klante sowel as hul besighede nie uit die oog moet verloor nie.



Die impak van COVID-19 op Suid-Afrika

Theo Vorster praat oor die impak van die CoronaVirus op Suid-Afrika. Die eerste in ‘n reeks video’s waar Senwes sy klante, primêre produsente en prosesseerders, raad gee oor hoe om die COVID-19 pandemie te hanteer.

Kyk op YouTube  Kyk op Facebook 
 

Die impak van COVID-19 op die ekonomie

Theo Vorster praat oor die impak van die CoronaVirus op die ekonomie. Hierdie is die tweede video in die reeks waar Senwes sy klante, primêre produsente en prosesseerders, raad gee oor hoe om die COVID-19 pandemie te hanteer.

Kyk op YouTube  Kyk op Facebook 
 

Die impak van COVID-19 op die landbousektor

Theo Vorster praat oor die impak van die CoronaVirus op die landbousektor. Hierdie is die derde video in die reeks waar Senwes sy klante, primêre produsente en prosesseerders, raad gee oor hoe om die COVID-19 pandemie te hanteer.

Kyk op YouTube  Kyk op Facebook 
 

Wat doen ek en my besigheid nou?

Theo Vorster praat oor klante en hul besighede nou op moet fokus. Hy verwys spesifiek na kontanvloei, jou kernbesigheid en die rolspelers aan beide kante van jou in die waardeketting. Hierdie is die vierde video in die reeks waar Senwes sy klante, primêre produsente en prosesseerders, raad gee oor hoe om die COVID-19 pandemie te hanteer.

Kyk op YouTube  Kyk op Facebook 
 

Wat moet ek en my besigheid nie nou doen nie

Theo Vorster praat oor die aspekte wat klante en hul besighede nie nou moet doen nie. Hy stel voor klante pas aannames afwaarts aan, herbesoek begrotings, bly weg van groot projekte en moet nie aanneem die ekonomie gaan dadelik weer wees soos wat dit was voor die virus nie. Hierdie is die vyfde video in die reeks waar Senwes sy klante, primêre produsente en prosesseerders, raad gee oor hoe om die COVID-19 pandemie te hanteer.

Kyk op YouTube  Kyk op Facebook 
 

Wat is die verskil tussen paniek en beplanning?

Theo Vorster praat rasionele teenoor emosionele besluitneming en stel dat klante na die feite moet kyk en meganismes in plek te moet sit emosies te bestuur. Emosionele besluite is gewoonlik die verkeerde besluite. Wees realisties oor aannames, hierdie probleem gaan met ons wees vir ten minste die volgende 12-maande. Hierdie is die sesde video in die reeks waar Senwes sy klante, primêre produsente en prosesseerders, raad gee oor hoe om die COVID-19 pandemie te hanteer.

Kyk op YouTube  Kyk op Facebook