Vervoer van Graan

 

Senwes hanteer die vervoer van graan deur sy gesamentlike onderneming genaamd Grainovation. Grainovation is in 2010 gestig en geniet vandag erkenning as ‘n toonaangewende vervoer- en logistieke operateur in die landbousektor.

Grain Transport