Produkte en Dienste

 

Senwes is ‘n landbou-onderneming wat gefokus is op die verskaffing van produksie-insette aan hoofsaaklik graanprodusente, sowel as marktoegang vir landbouprodukte. Dit is strategies gekoppel met die verskaffing van waardetoevoegende dienste, wat onder andere finansiering, versekering en landbou-tegniese dienste insluit.



Finansiering

Senwes Credit bied produksielenings, maandrekeninge, kredietreëlings en huurkope.

Lees Meer

Toerusting en Implemente

Senwes Equipment en JDI is ‘n gerekende landboutoerusting- en dienstevennote.

Lees Meer

Landboudienste

Senwes Landboudienste fokus op waardetoevoeging vir produsente en nuwe boere.

Lees Meer

Graanhantering & -bemarking

Senwes Grainlink spesialiseer in die verkryging, hantering en opberging van graan en oliesade.

Lees Meer

Graanverhandeling

TradeVantage verskaf graanbemarkings- en verhandelingsdienste aan die afnemer.

Lees Meer

Vervoer van Graan

Grainovation bied vervoeroplossings vir beide die produsent en die afnemer van graan en oliesade.

Lees Meer

Handelstakke

Hinterland verskaf insetmiddele vir ‘n wye verskeidenheid boerderypraktyke.

Lees Meer

Versekering

Certisure is 'n versekeringsmaatskappy met talle spesialisareas waarby kliënte kan baat.

Lees Meer

Kalk

Grasland verskaf hoë gehalte kalk vanuit vier myne in die Noordwes provinsie.

Lees Meer

Groothandelaar

Prodist is 'n verspreider van ‘n verskeidenheid landbouprodukte en algemene ware.

Lees Meer