Kleinhandel

Senwes Village Handelstakke

Klik op die foto vir 'n lys van Senwes Villages met kontakbesonderhede.

Kruideniers en vulstasies

Vulstasies

Village QuickServe is Senwes Village se kiosk-winkels wat in ons groter sentra-vulstasies (Bloemfontein, Klerksdorp, Potchefstroom) bedryf word. Village QuickServe bied ’n aangename inkopie-ervaring, wat gekomplimenteer word deur uitstekende klantediens. ’n Beperkte, dog gerieflike, reeks kruideniersware, motorsorgprodukte en wegneemetes word met gehalte in gedagte aangebied.

Petrolstasie Kontakbesonderhede Adres Bestuurder
Bloemfontein Vulstasie Tel:  (051) 411 0101
Faks: (051) 430 0051
Sel: 084 951 5885
E-pos: Bloemfontein.Takadmin@senwes.co.za
24 Curie Lane, Hospitaalpark Fanie Byleveld
Klerksdorp Vulstasie Tel: (018) 462 8533
Faks: (018) 462 3808 
Sel: 083 461 0923
E-pos: Klerksdorp.Takadmin@senwes.co.za
Margaretha Prinsloo Straat Mike Theunissen
Potchefstroom Vulstasie Tel: (018) 297 5381
Faks: (086) 528 2523
Sel: 076 333 8398
E-pos: Potch.senwe@senwes.co.za
15 Durr Straat Phineas Mabuela
Theunissen Vulstasie Tel: (057) 733 0043
Faks: (057) 733 0839
Sel: 073 167 1233
E-pos: Theunissen.senwe@senwes.co.za 
36 Jim Fouche-weg Hester van Eeden

Kruidenierswinkels

Village Grocer is Senwes Village se alleenstande kruidenierswinkels wat streef daarna om aan al ons klante ‘n aangename inkopie-ervaring in ons nuut-opgegradeerde, skoon winkels te bied. By Village Grocers kan jy al jou vars groente en vrugte, warm, gebakte brood, wegneemetes, kruideniersware en bepaalde tuin- en hardewareprodukte teen billike pryse kry. Klantediens is ’n prioriteit en gevolglik sal u altyd vriendelik gehelp word.

Senwes Village se Village winkels hou ook ‘n beperkte reeks kruideniersprodukte aan.

Petrolstasie Kontakbesonderhede Adres Bestuurder
JanKemp Village Grocer Tel: 0534561102
Faks: 0534560136
Sel: 083 985 4020
E-pos: jankempsentra@netralink.com
51 Grens Straat  Christo van Niekerk
  


Facebook   Twitter   YouTube  



SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | E-mail: info@senwes.co.za
Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402
Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste
kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za