Senwes Village ('n Handelsmerk van Hinterland)

Gedurende 2013 het Senwes ‘n transaksie gesluit met AFGRI, in terme waarvan die twee landboudienstemaatskappye hul kleinhandelsbesighede en Prodist, die AFGRI groothandelsfiliaal, saamgevoeg het om ‘n nuwe gesamentlike onderneming te vorm waarin die partye elk ‘n 50% belang hou. Die gesamentlike onderneming sluit die meganisasiebesigheid, naamlik die John Deere agentskappe, uit.



Meer oor Hinterland



Facebook   Twitter   YouTube  



SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | E-mail: info@senwes.co.za
Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402
Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste
kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za