Graanverkope

Graanverkope geskied aan ‘n wye verskeidenheid kliënte soos meulenaars en veevoervervaardigers, sowel as plaaslike en internasionale handelaars. Verkope word deur ‘n span bemarkingspesialiste behartig. Graanverkope bied ‘n omvattende bemarkingsdiens ten opsigte van alle tipes grane aan rolspelers in die bedryf.

Bemarkingsdienste

  • Gelewerde pryse;
  • Basis-transaksies;
  • Transaksies waar prysrisiko bestuur word;
  • Identiteitspreservering;
  • Nie-kommoditeit graan; en 
  • Logistiek ook vir die nie-grane.

Navrae: Bemarkingspesialiste

Geelmielies, sonneblom, graansorghum, gars en sojabone
Marius Kilian

Product Manager
+27 18 464 7127



Witmielies
Kobus Strauss

Product Manager
+27 18 464 7109



Koring


Facebook   Twitter   YouTube  



SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | E-mail: info@senwes.co.za
Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402
Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste
kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za