Silosertifikate

Die uitreik van elektroniese SAFEX en silosertifikate

Die elektroniese sertifikaat lyk presies dieselfde as die papierweergawe en die funksie is ook dieselfde.  Elektroniese SAFEX en silosertifikate het die voordeel dat dit veilig in ‘n elektroniese databasis gestoor word.

Klante kan by ESS (Elektroniese Silosertifikate) registreer. Registrasie is gratis en werk op dieselfde beginsel as ‘n internetbankdiens.

Voordele

  • Die elektroniese stelsel bied volkome gerusstelling, aangesien die vertroulikheid en bestuur van hierdie stelsel gewaarborg word.
  • Klante kan via die internet, www.silocerts.co.za, op hul rekening/profiel inteken. ‘n Telehandeldiens is ook beskikbaar aan klante wat nie toegang tot die internet het nie.
  • Sertifikate is onmiddelik beskikbaar.  Dit kan ook na-ure via die internet oorgedra word.
 Verdere inligting met betrekking tot ESS is op die internet by www.silocerts.co.za  beskikbaar of ‘n e-pos kan na support@silocerts.co.za  gestuur word.


Navrae: Bestuurder Silosertifikate

Danie Seymore

Chief: Silo Certificates & Stock In
+27 18 464 7424





Facebook   Twitter   YouTube  



SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | E-mail: info@senwes.co.za
Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402
Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste
kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za