Silo’s en streke

Ongeveer 30% van Suid-Afrika se totale somer- (mielies, sonneblom, sorghum en sojabone) en wintergraanoeste (koring en gars) word deur ons netwerk van silo's hanteer. Die doelstelling is om graan en oliesade vanaf produsente te ontvang, te hanteer en veilig op te berg.

Infrastruktuur en dienste

  • Minstens 70 graansilo's, bunkers en deurvoerpunte wat 'n gesamentlike innametempo van ongeveer 15 000 ton per uur het.
  • Opbergingskapasiteit van 4,8 miljoen ton.
  • Een-en-veertig droogoonde.
  • Graanskoonmaakmasjiene.
  • Berokingsafdeling.
  • Uitlaai van graan wat per sak, sowel as in losmaat, per pad en spoor vervoer is.

Silokontakbesonderhede:

Kontak Ons

Klik op die kaart om 'n groter weergawe te besigtig [625KB]

Navrae: Streeksbestuurders

Graham Lottering

Operations Manager
+27 18 464 7625



Fanie Kruger

Assistent Bestuurder: Senwes Saad
+27 18 464 7666



Ronnie Ladeira

Regional Manager
+27 81 464 7146
+27 83 452 3541



Carel Scheepers

Regional Manager
+27 18 464 7454



Theuns Saayman

Regional Manager
+27 18 464 7315





Facebook   Twitter   YouTube  



SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | E-mail: info@senwes.co.za
Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402
Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste
kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za