Hulplyn

(018) 464-7337

Die Grainlink Hulplyn het ten doel om kwaliteit dienslewering by bedryfspunte te verseker. Die aanmeld van insidente help om die gebruikersomgewing te monitor; vanaf tegniese probleme tot tendense en gebruikersvoorkeure.

Produsente, graanaankopers en bedryfswerknemers kan hiervan gebruik maak deur (018) 464-7337 tydens kantoorure te skakel. Die besonderhede van elke versoek word in ‘n databasis ingesleutel en ‘n verwysingsnommer word toegeken vir naspoordoeleindes. Versoeke word verwys na die relevante persoon, wat die saak binne ‘n vasgestelde tydsraamwerk sal hanteer.

Navrae: Hoof Graanadministrasie

Desree Coetzee

Accreditation and Information Speci
+27 18 464 7345

Facebook   Twitter   YouTube  

SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | E-mail: info@senwes.co.za
Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402
Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste
kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za