Senwes Grainlink Bedryf

Met die doelstelling om graan en oliesade vanaf produsente te ontvang, te hanteer en veilig op te berg, word ongeveer 30% van Suid-Afrika se totale somergraanoes (mielies, sonneblom, sorghum en sojabone) en wintergraan (koring en gars) deur ons netwerk van silo's hanteer.

Infrastruktuur en dienste

  • Meer as 70 graansilo's, bunkers en deurvoerpunte met 'n gesamentlike innametempo van ongeveer 15 000 ton per uur.
  • Opbergingskapasiteit van 4,8 miljoen ton.
  • Graanskoonmaakmasjiene.
  • Droogoonde.
  • Uitlaai van graan wat per pad en spoor in losmaat en per sak geskied.

Navrae: Assistent Hoofbestuurder Graanbedryf

Kliek hier om die verkoopsvoorwaardes af te laai.

Pieter Malan

Managing Executive Grainlink Indust
+27 18 464 7395

Facebook   Twitter   YouTube  

SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | E-mail: info@senwes.co.za
Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402
Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste
kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za