Navigasie

Navigasie is afhanklik van hoë akkuraatheid GPS-posisionering soos DGPS of RTK. Navigasie is ‘n koste effektiewe wyse om die merk-aksie met ander aksies soos bewerking, plant, strooi, spuit, ens. te kombineer.

Verskeie metodes van navigasie kan gebruik word, afhangende van die spesifieke behoefte van die gebruiker:

  • "Parallel tracking" word hoofsaaklik gebruik waar daar nie van kontoere gebruik gemaak word nie en lang, reguit rye benodig word.
  • "Contour tracking" word gebruik op lande met kontoere en waar daar volgens die kontoere gewerk word.
  • "Race tracking" word veral gebruik tydens breedwerpige bewerking van lande en daar van die buitekant van die land binne toe gewerk word.
  • "Auto steering" is van belang waar daar van beheerde verkeer praktyke gebruik gemaak word.

Eienskappe van X20-navigasie

  • Maklik om te gebruik
  • "Parallel tracking"
  • "Race tracking"
  • "Contour tracking"
  • Stoor van lande
  • Toon posisie op land
  • Navigeer terwyl strooi, spuit, plant of bemes
  • Uitdruk van kaarte
  • Merk van probleemkolle
  • Opgradeerbaar na "auto steering"

Eienskappe van Greenstar-navigasie

* Spesifiek vir John Deere-stelsels



Facebook   Twitter   YouTube  



SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | E-mail: info@senwes.co.za
Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402
Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste
kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za