KALK

 

Bastion steun Senwes se uitgebreide betrokkenheid in die voedsel-waardeketting deur die produksie van hoë gehalte kalk by vier myne in die Noordwes Provinsie. Bastion verskaf ‘n wye reeks hoëgehalte kalk en gips produkte vir landbou- en nywerheidsdoeleindes.

BASTION WEBBLAD  |  
Kalk