GROOTHANDELAAR

 

Deur strategiese vennootskappe met verskaffers, is Prodist vandag een van die mees prominente groothandelaars en verskaffers van onderdele vir landbou-implemente, landbou- en besproeiingstoerusting, hardeware en gereedskap. Prodist bereik meer as 1500 verspreidingspunte dwarsoor Suider-Afrika.

PRODIST WEBBLAD  |