GRAANVERHANDELING

 

Tradevantage verskaf ‘n uitgebreide graanbemarkings- en verhandelingsdiens aan beide binnelandse en buitelandse kliënte, met betrekking tot mielies, oliesade, koring en diverse sagtekommoditeite. Tradevantage is bekend vir akkurate uitvoering, gemaklike administrasie, professionaliteit en die verskaffing van innoverende oplossings, uniek ontwikkel volgens elke kliënt se behoefte, en verskaf die produk aan afnemers by hulle vervaardigingsaanlegte


Konflik van Belange Beleid FAIS-Klagtebeleid