Senwes Grainlink en Grainovation Droogtehulp

 

Senwes Grainlink het onlangs twee vragte mielies aan produsente in die Sutherland-distrik geskenk. Die skenking is gevolg deur nog 'n vrag mielies na die Willowmore area.



Droogtehulp vir Willowmore

Pieter Malan, Uitvoerende Bestuurder van Senwes Grainlink vertel meer van Senwes se betrokkenheid by droogtehulp vir produsente in die Noord-Kaap en Oos-Kaap. Ons kyk ook spesifiek na Senwes Grainlink se skenking vir produsente in die Willowmore area. Grainovation het die vervoer van die mielies geborg.

Kyk op YouTube  Kyk op Facebook 
 

Droogtehulp vir Sutherland

Senwes Grainlink en Grainovation borg onderskeidelik mielies en die vervoer daarvan vir die produsente in die Sutherland-distrik. Hierdie mielies is by Petrusburg Silo in die Vrystaat gelaai waarna die vragmotors na die Noord-Kaap vertrek het.

Kyk op YouTube  Kyk op Facebook