Die maatskappyprofiel, 'n uiteensetting van die Senwes Groep en meer oor Senwes as handelsmerk. Lees meer oor die Raad van Direkteure, die Uitvoerende Komitee en Senwes se korporatiewe beheer en volhoubaarheid.
Maatskappyprofiel
Senwes beskik oor produkte en dienste vir elke kontakpunt in die graanwaardeketting.
Die Senwes Groep
Senwes het verskeie gesamentlike ondernemings en filiale wat die landbousektor diens.
Senwes Handelsmerk
Senwes is stewig geanker in landbou en spog met ‘n ryk en trotse geskiedenis.
Strategie
Die strategie is gefokus op groei en diversifikasie deur konsolidasie.
Raad van Direkteure
Senwes se Direksie bestaan uit 13 lede wat deur die aandeelhouers genomineer en gekies word.
Uitvoerende Komitee
Senwes se UK bestaan uit dertien lede wat ondermeer drie uitvoerende direkteure insluit.
Korporatiewe Beheer
Senwes bedryf besigheid volgens die hoogste standaarde van korporatiewe beheer.
Volhoubaarheid
Volhoubare bestuur is integraal tot Senwes se strategie en aktiwiteite.