Februarie - Maart 2018
The Distributor is ‘n produk-gedrewe tydskrif wat deur Prodist, ‘n groothandel-verspreider van landbouprodukte, hardeware, algemene goedere en besproeiingprodukte, uitgegee word. Hierdie verspreidingskanaal is ontwikkel as ‘n effektiewe medium waarin, agri-besighede en hardeware-kleinhandelaars in Suid-Afrika en buurlande produkinligting kan ontvang. Prodist bied ‘n wye reeks bekende, nasionale-en internasionale handelsmerke, vinnige en effektiewe aflewerings wat oornag gedoen kan word of wat binne drie dae by enige winkel in die land afgelewer word.
LEES DIE NUUTSTE UITGAWE
ADVERTEER IN DIE DISTRIBUTOR