BELANGRIKE KENNISGEWING - Senwes bankbesonderhede het nie verander nie

  • 16 Augustus 2013
  • 2897
  •  Senwes
  •  
  •  



Die kennisgewing is vals en moet geïgnoreer word. Senwes se bankbesonderhede het nie verander nie.

Kontak Elmarie Joynt (Senwes: Maatskappysekretaris) by (018) 464-7104 of vir Marietha Bezuidenhout (TSenwes: Tesourie) by (018) 464-7492 vir meer inligting.





Verwante Artikels

Verander Taal

English