Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het ʼn uitbreking van voëlgriep op ʼn kommersiële lêhoenderplaas naby Ekurhuleni in Gauteng bevestig.
Read More
“Die swerms wat ons nou sien, is ordentlike swerms, die massiewe swerms kom nog.” So meen dr Gerhard Verdoorn, bedryfsbestuurder by CropLife SA, na aanleiding van die sprinkaanswerms wat tans in die Karoo voorkom.
Read More
Die onlangse skerp styging in brandstofpryse het ʼn beduidende impak op die landbouwaardeketting met die gevolg dat Jan Publiek homself sal moet staal om eersdaags meer vir sy mandjie kos te betaal.
Read More
Agribel Holdings Limited the majority shareholder in Senwes Limited, hereby invites shareholders to submit nominations for candidates on the Board of Agribel Holdings Limited. Agribel is listed on the restricted board of ZAR X, the licenced exchange.
Read More
Die Pick n Pay-winkelgroep het aangekondig dat hy nie sy winsgrens op knoffel en gemmer binnekort verder sal verhoog nie
Read More
April merk die begin van die pluk-en pakseisoen van Suid-Afrikaanse sharonvrugte, en kwekers van dié eksotiese vrug met sy kenmerkende blink oranje skil, is versigtig optimisties oor vanjaar se oespotensiaal.
Read More
Vir die eerste keer in die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Suiweltoekennings is ʼn enkele produk vir ʼn ongeëwenaarde derde keer as die nasionale Suiwelproduk van die Jaar aangewys. Lactalis South Africa (LSA) is met dié top erkenning vereer vir sy 10-maande volwasse Gouda wat hoofsaaklik vir die winkelgroep Woolworths geproduseer word.
Read More
Shareholders of Senwes Limited (”Senwes”) are referred to the Trading update published on 26 October 2020 and are hereby advised that a reasonable degree of certainty exists that the headline earnings for the 12 months ended on 30 April 2021 will be materially higher and are expected to be between 65% to 75% higher than the previous comparable period.
Read More
Die Covid-19-pandemie het nie net mense se leefwyse drasties verander nie, maar ook ʼn besliste uitwerking gehad op bestedingspatrone en verbruikersvertroue, aldus die navorsingsmaatskappy Ipsos.
Read More
Senwes Equipment is proud to announce that going forward, its product offering – as well as that of its mechanisation partner JDI, will now also include the newly launched John Deere Construction & Forestry Equipment range.
Read More