Articles

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/04/griep.png

Voëlgriepuitbreking in Gauteng aangemeld

Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het ʼn uitbreking van voëlgriep op ʼn kommersiële lêhoenderplaas naby Ekurhuleni in Gauteng bevestig.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/01/europa1.jpg

Voëlgriep-paniek regdeur Europa

Voëlgriep het in minstens tien Europese lande uitgebreek en daar word gereken dat meer as 3,5 miljoen voëls reeds sedert Oktober 2020 as gevolg hiervan gevrek het. Dié uitbraak word as die ergste in vier jaar bestempel.

Read More