Articles

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/07/vlak4.jpg

Vlak 4 van die inperkingsregulasies bly van krag

  • 12 July 2021
  • 936

“Soos dinge nou staan, is die daaglikse getal Covid-19-infeksies steeds hoog en teken Suid-Afrika daagliks sowat 20 000 nuwe infeksies aan. Daar is tans meer as 200 000 aktiewe gevalle in die land en baie van ons vriende, familie en kollegas sterf daagliks weens die siekte.”

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/03/snot.png

Entstof teen snotsiekte dalk plaaslik ontwikkel

Die beskikbaarheid van ʼn doeltreffende entstof teen snotsiekte sal ʼn groot mylpaal wees in die bestryding van hierdie verwoestende siekte wat ʼn ernstige probleem vir die veebedryf in Suid-Afrika geword het.

Read More