- 12 October 2021
- Senwes
- 1360
Die nasionale gemiddelde prys vir 10 kg aartappels oor alle grade het aan die einde van September die R100-kerf oorgesteek. Om die waarheid te sê, topgehalte aartappels het vir soveel as R120 vir ʼn 10 kg-sak verkoop.
Read More
- 07 October 2021
- Senwes
- 964
Die maand-tot-maand-prys van groente het in die vyf grootste markte met ongeveer 87% gestyg. Dié styging word toegeskryf aan goeie verbruikersaanvraag en laer beskikbare volumes, aldus die weeklikse Absa varsprodukteverslag.
Read More
- 22 October 2020
- Senwes
- 1207
Suid-Afrikaanse verbruikers betaal sedert Junie vanjaar ongeveer 46% meer vir aartappels as ʼn jaar gelede. Dit beteken dat ʼn 10kg sak aartappels jou R83 uit die sak sal jaag, teenoor die gemiddelde prys van R34,40 aan die begin van die jaar.
Read More
Die naam van Aartappels Suid-Afrika (ASA) se nuwe ‘Amazambe for Life’-veldtog is ʼn mondvol! As jy in ag neem dat aartappels wêreldwyd die vierde grootste verbruikte voedselsoort naas mielies, koring en rys is, word dit gou duidelik dat die lus (en voorliefde) vir aartappels nog lank nie geblus is nie.
Read More