- 22 January 2021
- Senwes
- 138
Rampe en teenspoed hou nie kantoor-ure nie, dit vra nie uit oor jou straatadres óf hoe groot jou bankbalans is nie. Inteendeel, dit gebeur dikwels sonder waarskuwing en as dit doen, raak dit almal van ons – meer nog as dit die bedrywighede van die landbouwaardeketting bedreig.
Read More
- 19 January 2021
- Senwes
- 531
In sy jongste boodskap aan Suid-Afrikaners het president Cyril Ramaphosa aangekondig dat die land op ʼn aangepaste vlak 3 van inperking bly.
Read More
- 18 January 2021
- Senwes
- 231
Slenkdalkoors (SDK) hou ʼn daadwerklike bedreiging in vir mens en dier, en daarom moet vee-eienaars hul diere vroegtydig teen dié virus inent.
Read More
- 18 January 2021
- Senwes
- 109
Voëlgriep het in minstens tien Europese lande uitgebreek en daar word gereken dat meer as 3,5 miljoen voëls reeds sedert Oktober 2020 as gevolg hiervan gevrek het. Dié uitbraak word as die ergste in vier jaar bestempel.
Read More
- 18 January 2021
- Senwes
- 224
Aanvanklike beramings dui daarop dat die 2021-kalenderjaar ʼn goeie jaar vir trekkerverkope sal wees.
Read More
- 18 January 2021
- Senwes
- 177
Die goeie reën van die afgelope paar weke het die land se watersituasie verbeter en damvlakke het aansienlik gestyg. Dit is aldus die nuutste data vanaf die nasionale departement van water en sanitasie.
Read More
- 18 January 2021
- Senwes
- 207
Die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) het in sy jongste skatting vir die 2020-produksieseisoen die verwagte koringoes op 2,148 miljoen ton geraam, met ʼn verwagte opbrengs van 4,21 ton per hektaar.
Read More
- 18 January 2021
- Senwes
- 178
Suid-Afrikaners moet hulself staal vir ʼn moontlike skerp styging in die prys van petrol en diesel aan die einde van die maand.
Read More
- 13 January 2021
- Senwes
- 163
Data wat deur die Voedsel-en Landbou Organisasie van die Verenigde Nasies (FAO) bekendgemaak is toon dat voedselpryse in Desember wêreldwyd toegeneem het.
Read More
- 12 January 2021
- Senwes
- 814
“Die hele oes is uitgelewer aan wat die volgende twee maande gaan gebeur. Die kans dat te veel reën die opbrengste onder druk gaan plaas, eerder as te min reën, is baie groot.” Dit is die mening van Thys Grobbelaar, senior graananalis by Senwes Grainlink.
Read More