~/escenario-e-nuusbrief


eScenario
 
 

 

Dit is ‘n elektroniese nuusbrief wat inligting weergee oor aktuele

 bedryfsake in Senwes en die landbou-omgewing.



 
Senwes Grainlink stel tip-top tegnologiese toepassing vry
 
Vir die van julle wat geprikkel word deur JSE (SAFEX) kommoditeitspryse, indekspryse of belangstel in die veranderende weer-patrone, is die Senwes Grainlink toepassing net vir jou! Die nuwe, intydse en tegnologiese toepassing kan nou afgelaai word.
 
 
Lees Meer
 
 
 
 
Hoe maak ek my jaggeweer meer akkuraat?
 
’n Klant het my onlangs gevra hoe gereeld jy jou geweer moet skoonmaak. Baie mense gaan nie saamstem met wat ek nou gaan sê nie maar dit is oor en oor bewys deur Benchrest skuts regoor die wêreld - hoe skoner jou geweer hoe beter skiet hy.
 
 
Lees Meer
 
 
 
 
 
Senwes Grainlink – U besigheidsvennoot in landbou
 
Senwes Grainlink is gefokus op die totale behoefte van die klant. U kan by u naaste Senwes silo nou mielies met 'n voginhoud van tot 18% en sonneblom met 'n voginhoud van tot 12% lewer sonder drogingskoste.
 
 
Lees Meer
 
 
 
 
Look out for the next Senwes Scenario
 
In the April/May edition of Senwes Scenario we focus on Nampo, the agricultural industry’s biggest annual show, which celebrates its 50 year anniversary this year. We also have a look at the Huntex exhibition and much, much more.
 
 
Read More
 
 
 
 
 
Weet wat behels jou 2016 vuurwapenwet
 
Suid-Afrikaanse wapen-eienaars is in rep-en-roer oor veranderings wat op 3 Februarie, 2016 aan die Vuurwapenwet (Wet 60 van 2000)(FCA) deur die SAPD (Suid-Afrikaanse Polisie Diens) gemaak is.
 
 
Lees Meer
 
 
 
 
Senwes Scenario's new app and website is here
 
The new agricultural news app, Scenario Magazine, is ready and waiting for your downloads in the various app stores. Get news and updates, the way you deserve them. The Scenario Magazine app is one of the trend setters in the market with the functionality to switch between a full English and full Afrikaans version.
 
 
Read More
 
 
 

Be on the look out for the following events:

Bothaville Wilddag:

13 April 2016 at Bona Bona Lodge, Klerksdorp

HuntEx:

15-20 April 2016 at the Gallagher Convention Centre in Midrand, Gauteng.

Hinterland's Jagtyd Promotion:

Valid from 14 April to 21 May 2016

Hinterland's Jag en Slag Promotion:

Valid from 21 April to 31 May 2016

Nampo:

17-20 May 2016 at NAMPO Park near Bothaville


 
   
 
eScenario
 
 
 
 


eScenario is 'n elektroniese nuusbrief wat deur Senwes Korporatiewe

 Bemarking geskep word, tweemaandeliks per e-pos versprei word.

 

Redaksie

Redakteur: Johan Le Grange 018 464 7521 / 076 142 4640 /

jj.legrange@senwes.co.za

Hoofredakteur: Marlon Abrahams 018 464 7349 / 076 412 9717 /

marlon.abrahams@senwes.co.za



Facebook   Twitter   YouTube  



SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | E-mail: info@senwes.co.za
Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402
Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste
kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za