KOERANTADVERTENSIE
KENNIS WORD HIERMEE GEGEE dat, op 2 Julie 2020, die maatskappy ‘n finale dividend, dividendnommer. 39, van 23 sent per aandeel vir die finansiële periode geëindig 30 April 2020, verklaar het, onderhewig aan bekragtiging deur aandeelhouers by die algemene jaarvergadering wat op 27 Augustus 2020 sal plaasvind.
Laai die PDF af