Aandele/Beleggersinligting
Bogemelde Maatskappye hanteer die verhandeling van aandele intern. Sou u dus
belangstel om Senwes of Senwesbel aandele te verkoop of te koop, kan u met die
Maatskappy, Senwes, skakel.
Senwes hanteer ook die administrasie en oordrag van aandele. Gevolglik kan u
Senwes direk skakel indien u navrae rondom u aandeelhouding het, of indien u
adres of ander besonderhede wysig.
Die volgende dokumente word vanaf kliënte benodig voordat Senwes op u
telefoniese instruksie kan handel:
Die Verhandelingsadministrateur
Ansa Janse van Vuuren
Tel: (018) 464-7105
Faks: (018) 464-2228
E-pos:
ansa.jansevanvuuren@senwes.co.za
Hulp met die PDF-formaat (Adobe Acrobat Reader)
Sommige van die dokumente op hierdie bladsy is in PDF-formaat en u sal
dus PDF-sagteware moet gebruik om hierdie dokumente te kan lees.
Senwes beveel aan dat u "Adobe Acrobat Reader" as PDF-sagteware gebruik.
"Adobe Acrobat Reader" kan gratis afgelaai word by: www.adobe.com