Tien plaasskole sal aan die toernooi deelneem met die uitspeelrondtes wat by Potchefstroom Boys High en by die De Wilge sportgronde gespeel word. Lees meer oor die opwindende Senwes CSI projek
hier.
Kyk na die geskeduleerde wedstryde
Vir meer inligting kontak asseblief vir Noordwes Krieket by 018 294 6666.