Instituut van Risikobestuur Suid-Afrika (IRMSA) toekenning

  • 17 November 2017
  • 832
  •  Senwes
  •  Image: www.isometrix.com
  •  escenario



 
Die IRMSA moedig die bedryf aan om individue te identifiseer wat uitstekende werk doen binne die Risikobestuur omgewing, sowel as spanne, projekte, of inisiatiewe en dan hulle vir ʼn IRMSA toekenning te nomineer. Senwes het met die louere weggestap in die kategorie: “Landbou, Bosbou en Visserye”.
 
 
Voorheen het Senwes die kwantitatiewe risiko’s bereken deur ʼn databladsy-gebaseerde sisteem te gebruik wat die intydse inligting kon verskaf nie. Die projek se doel was om dit te vervang met ʼn gesentraliseerde elektroniese sisteem wat intydse inligting rakende risikobepalings kan verskaf wat gebaseer is op ʼn wye reeks van sleutel risikobepalers.
 





Verwante Artikels