Teken in

Voltooi die volgende inligting om in te teken vir die Senwes Scenario-tydskrif.
Naam
   
Posadres
   
Woonbuurt
   
Dorp
   
 
Poskode
   
Kontak Nommer
   
 

Senwes Scenario

Die Senwes Scenario is 'n klantetydskrif wat ten doel het om verhoudinge tussen die klant en die maatskappy te versterk deur interessante en relevante nuus aan die leser te bied. Die tydskrif verskyn ses maal per jaar (Februarie, April, Junie, Augustus, Oktober en Desember). Kliek op die 'teken in' skakel om 'n kopie van hierdie tydskrif te ontvang.

     •  Lees die nuutste Senwes Scenario artikels
     •  Laai die tydskrif in PDF-formaat af (7.45 MB)
     •  Besoek die argief van Senwes se gedrukte publikasies
     •  Adverteer





Senwes Scenario fotokompetisie

Die tyd het uiteindelik aangebreek - stuur jou foto's in vir Senwes Scenario se fotokompetisie en jy kan met groot pryse wegstap!

Vanjaar se tema is: "Kyk hoe klop landbou se hart in Suid-Afrika".

Enige foto wat volgens jou met hierdie tema verband hou, kan dus ingestuur word, maak nie saak of dit mens, dier, meganisasie of gewas is nie. Wenners sal deur ‘n paneel van beoordelaars aangewys word en die eerste drie plekke se foto’s sal in die daaropvolgende Senwes Scenario gepubliseer word.

Vra jou Facebook-vriende om jou foto te laaik

‘n “People’s choice”-wenner sal ook op Facebook aangewys word; dit beteken dat die foto wat die meeste “likes” op Senwes se Facebook-blad ontvang, se foto ook in Scenario sal verskyn. Hou dus Senwes se Facebookblad hiervoor dop en vra al jou Facebook-vriende om jou foto te laaik!

Groot pryse te wen!

Die wenner van elke uitgawe sal met ‘n “Basecamp Recliner Chair” ter waarde van R650 wegstap en ook na die finaal deurdring, waarna ‘n algehele wenner van 2013/2014 se fotokompetisie tydens NAMPO 2014 aangekondig sal word. Die algehele wenner sal 'n naweek by Mmabatho Palms Resort in Mafikeng ontvang.

Skryf so in

Stuur jou inskrywings na elmarie@infoworks.biz of pos dit aan Elmarie Schoeman,  Infoworks, Postnet Suite 32, Privaatsak X10, Flamwood, 2572.

Waarna soek die beoordeelaars?

Die onderstaande video bevat wenke oor waarna die beoordeelaars kyk wanneer hulle 'n wenfoto kies.



Senwes Scenario fotokompetisie-besonderhede

Kontakbesonderhede

Hoofredakteur
Johan Grobler, Assistent Hoofbestuurder: Korporatiewe Bemarking, Senwes
Tel: (018) 468-2716
E-pos: johan.grobler@senwes.co.za

Uitgewer
Johan Smit, Infoworks
Tel: (018) 468-2716
E-pos: johan@infoworks.biz

Redakteur
Elmarie Schoeman, Infoworks
Tel: (018) 468-2716
E-pos: elmarie@infoworks.biz

Advertensies
Ruth Schultz, Infoworks
Tel: (011) 869-4465
E-pos: ruth@infoworks.biz



Facebook   Twitter   YouTube  



 




SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | info@senwes.co.za

Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402

Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za